Einder

Bekijk alles van
ISBN
9789021448558
Productinformatie
eerste bundFXMLEindelik verby die drentelgrensvan hul twee eensaamhede haalhy haar, sy hom, weer in en wensverwonderd om nooit af te dwaal:hul dae ’n herhalende begin’n wisseling van vergesigte waarversperring nie bespeur word, alles glim,verrassend skoongewas en klaar.Tog, in ’n aanval van omsigtigheid– ons leer algaande ons perke ken, sê hy –herinner hul mekaar aan eindigheid.En sien die einder weer vergly.

ISBN:
9789021448558
Lees minder Lees meer
Meer informatie
ISBN9789021448558
AuteurElisabeth Eybers
PublisherQuerido
TaalNederlands
Product Form
Publicatiejaar2013
Schrijf uw eigen review
Recensie achterlatenEinder
Uw waardering
Het artikel is toegevoegd aan je winkelwagen